Hoe om by Das Landhaus uit te kom?

Slegs 25 minute van die Johannesburgse OR Tambo Internasionale Lughawe sal U Das Landhaus vind in 'n rustige woonbuurt, bied ons U luukse en ruim kamers aan “wat soos 'n huis weg van die huis kan word”. Ons is gerieflik naby aan die wereld beroemde “Cradle of Humankind” sowel as die “Leeu Park”.

Die villa – Guest Lodge and Conference Center
97 Runnymead Road, Chartwell, Sandton, Johannesburg