Ons Guest Lodge Dienste | Die villa
Hier by Das Landhaus streef ons daarna om 'n atmosfeer te skep waarin enigiemand gemaklik kan wees. Loer bietjie na die dienste wat ons aanbied hieronder. Ons is ook meer as gewillig om enige ander behoeftes wat U mag te akkommodeer:
![]()
- Eksklusiewe Konferensie fasiliteit.
- Luukse ten volle gemeubileerde Chalets.
- Volle Ontbyt.
- Aandete op aanvraag.
- Kleur-TV met Duitse kanale soos deutschem Fernsehen
- Kleur-Satteliet-TV.
- Swembad.
- Braaigeriewe.
- Wasgoedgeriewe.
- Winkelsentrums naby die lodge.
- Chauffeur sowel as 'n oplaai en aflaai diens.
- deurgaande reis inligting, besprekings en aanbevelings.
- Jag ekspedisies (moet vooraf bespreek word).
- Motorhuur teen mededingende pryse.
- Lughawe oplaai en aflaai dienste.
- Amptelike Blou Trein verskaffer.


