Montecasino Shopping – Fourways
Montecasino Shopping en Casino is oop tot die laat ure van die nag, en bied 'n unieke gelentheid om te kan rondloop in 'n Eurpoees gestylde sentrum waar vermaaklikheid die naam van die speletjie is. Gaan raak ontslae van al u frustrasies of pamperlang u-self by die dag spa en gaan ontspan deur in die nagemaakte steen strate van Europa te gaan stap.
Cedar Square Winkelsentrum – Fourways
Cedar Square-winkelsentrum is 'n paar minute se ry vanaf Das Landhaus en het' n bedrywige nag lewe met baie hoër klasl winkels en boetieks. Geniet 'n hele middag by hierdie unieke, moderne splinternuwe inkopiesentrum, of u kan selfs 'n fliek gaan kyk by Cinema Nouveaux wat films van regoor die wereld wys.






